Hier kry maats die kans om hulle eie vorms te bou wat as huisies of hokke moet dien vir die diere. Dis veral heerlik saal enige tema rondom huise of diere. Die kind kan met die stokkies enige vorm bou wat die diere in kan bly.
Uitkomste :
- Klassifiseer verskillende objekte om by mekaar te pas
- Grootte van vorms (die huisie moet groter wees as die diertjie wat daarin moet bly)
- Beantwoord vrae oor die wyse waarop die versamelde voorwerpe sorteer is

Leave a Reply