
Baie maats sukkel om ‘n sker korrek vas te hou. Deur klei te knip is ‘n maklike manier om die vaardigheid in te oefen. Knip ook gekookte spaghetti (nie pap gekook nie) vir ‘n heel ander ervaring en tekstuur. Dis bitter belangrik om te onthou dat die fyn spiere voldoende moet ontwikkel alvorens ‘n sker hanteer word. Begin deur te fokus op die groot skouer spiere sowel as die spiere om die middellyf (die sg. “core muscles”) alvorens daar gefokus word op die kleiner spiere.
Uitkomste :
- Eksperimenteer met verskillende teksture
- Fyn motoriese vaardighede
Leave a Reply