Legkaart en blokke

Op die tafel aan die linkerkant is daar ‘n legkaart gepak.  Hierdie legkaart het vorms in die middel en aan die kante van die vorms is daar prentjies wat die vorms inhet.  Aan die regterkant is daar blokke.  

Die kind bou ‘n stukkie van die legkaart (een vorm met sy 2 kante) aan die linkerkant.  Nou moet die kind probeer om met die blokke aan die regterkant dieselfde vorm te bou as wat die prentjie op die legkaart verskyn.

Ons gaan sien dat ‘n paar sirkels op mekaar ‘n silinder maak, dat ‘n paar vierkante ‘n kubus maak ens.  Hierdie is so belangrik vir vorm konstantheid.  Na die aktiwiteit kan die kind heerlike torings bou met die blokke op die tafel.

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

Create a website or blog at WordPress.com

Up ↑

%d bloggers like this: