Patrone – bou en ryg

Benodighede :

  • Ryg apparaat
  • Bou blokkies (in ooreenstemmende kleure as die ryg apparaat)

Die kind kry geleentheid om ‘n toring te bou met die blokkies (aan die regterkant in die foto).  Nou moet dieselfde kleur patroon (soos in die toring gebruik is) herhaal word met die ryg apparaat.

Ons leer hier om patrone te herken en uit te brei, ons fokus op kleur herkenning, maar leer ook van horisontaal en vertikaal.

As bonus kry die fyn spiere wonderlike oefening in!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

Create a website or blog at WordPress.com

Up ↑

%d bloggers like this: