Plak lekker groot vorms teen die muur vas. Gebruik nou boontjiesakkies om die vorms raak te gooi. Ons boontjiesakke is in vorms gemaak. Maar jy kan ook vorms teken of vasplak op die boontjiesakke wat tot jou beskikking is.
Plak die vorms lekker hoog teen die muur sodat die kind die sakkie met hulle hele arm moet gooi. Dis sommer goeie groot motor sowel as visueel-motoriese koördinasie oefening.
Leave a Reply