In hierdie leerstasie het ons plastiese vrugte krale in water laat dryf. Gebruik nou ‘n knyptangetjie om die skakels uit die water te vis.
Om hierdie aktiwiteit moeiliker te maak kan die kind ‘n kleur patroon kry. (Sê vooraf 3 of 4 kleure na mekaar bv geel, geel, pers, geel.) Die kind moet die kleure uit die bak haal. Wonderlike vir ouditiewe geheue.
Leave a Reply