Boks konstruksie

Kyk nou net die wonderlike bokskar wat deur ‘n kreatiewe klein lyfie gebou is.  Onthou om nie té veel leiding en voorskrifte te gee tydens hierdie aktiwiteit nie.

Jy kan enige bokse inspan vir hierdie aktiwiteit.  Onthou ook om allerlei plakband te gee.  Die kind gaan self hiermee eksperimenteer om die beste plan van aksie te vind.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

Create a website or blog at WordPress.com

Up ↑

%d bloggers like this: