Leer deur beweging

In die voorskoolse jare, en selfs deur die res van die grondslagfase, leer ons kinders op hulle beste as hulle al hulle sintuie inspan.  Ons maats wil kan sien, voel, proe, ruik en hoor.  Saam met hierdie sintuiglike belewing wil ons maats ook hulle lyfies inspan wat kan beweeg.  Wanneer al hierdie dinge saamwerk leer ons maats op hulle beste.

Agter ‘n tafel sit met papier voor hulle betrek slegs die fyn spiere en al die wonderlike sintuie word agterweë gelaat.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

Create a website or blog at WordPress.com

Up ↑

%d bloggers like this: