Bou jou eie apparaat

Jy gaan agterkom dat ons gereeld en aanhoudend klem daarop plaas dat die kinders self betrokke moet wees by skeppende aktiwiteite.  Jou rol as opvoeder is om die kind aan te moedig en te lei, nie om voor te sê en oor te neem nie.

Kyk nou net hoe oulik.  In plaas daarvan dat die kind net boontjies uitskep met ‘n lepel of houer, kry die kind nou kans om sy/haar eie houer te bou!  Verskaf leë proppies, maskeerband en roomysstokkies.

Ons maats moet hier behoorlik planne maak (beplan) en kyk net hoe werk die fyn spiere!

Boonop leer ons op ‘n maklike manier van meer en minder maak.  Ons leer ook van vol en leeg.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

Create a website or blog at WordPress.com

Up ↑

%d bloggers like this: