In hierdie leerstasie het die kind ‘n paar woorde gekry. Gebruik sommer die week se tema woorde. Jy kan egter dat die kind self woorde kies en jy skryf die woorde. Gebruik dan ‘n veter of stukkie wol om elke woord te meet. Watter woord is die langste?
Knip liefs die woorde los van mekaar en nie almal op een bladsy soos op die foto nie.
Leave a Reply