
Ons fokus is op :
In hierdie leerstasie is die alfabetkaarte uitgepak. Dis in volgorde uitgepak. Daar is sponsies (sommer lekker growwe sponsies) uitgepak saam met die alfabet. Jy moet 1 sponsie op elke klankie wat in jou naam voorkom pak. Gaan haal sommer jou naam van die muur af (of skryf die naam op ‘n stuk papier) om seker te maak jy sien al die klankies raak.
- Tas persepsie (die growwe tekstuur van die sponsie)
- Visuele geheue
- Herken ooreenkomste en verskille
- Vorm herkenning
- Patroon herkenning en uitbreiding

Leave a Reply