Graad R sonder Werkskaarte

Potchefstroom – 19 Oktober 2019 – Willows Garden Hotel

Hoofde opleiding (Afrikaans)

Ons hoofde, eienaars, bestuurders en ander belangstellendes gaan die volgende program aan kan deelneem op hierdie dag.

08h30 tot 09h00 : Aankoms en registrasie

09h00 tot 12h00 : Kinestetiese en konkrete onderrig. Wees op dieselfde bladsy as jou personeel. (Aangebied deur Yolandi van Graad R sonder werkskaarte).

12h00 tot 12h30 : Middagete

12h30 tot 16h00 : Jou rol as hoof. Assessering. Klas uitleg. Registrasie. Moeilike ouers en nog vele meer. (Aangebied deur Sophie Breytenbach)

Koste : R550/persoon (sluit ‘n klein middagete in)


Personeel opleiding (juffrou, mamma of student)

Eerste helfte is in Afrikaans. Na middagete is in Engels.

Kom woon ons werkswinkel by wat fokus op kinestetiese en konkrete onderrig. Prakties met baie idees om in jou klas toe te pas. Beslis geskik vir mammas wat tuisonderrig.

Ons fokus is op kinders met ouderdomme 2 jaar tot graad R.

08h30 tot 09h00 : Aankoms en registrasie

09h00 tot 12h00 : Kinestetiese en konkrete onderrig. Assessering. Taal, gesyferdheid en lewensvaardigheid as fokus.

12h00 tot 13h00 : Middagete

13h00 tot 14h30 : Leerstasie idees vir jou klas.

14h30 tot 15h30 : Apparaat demonstrasies

Koste : R550/persoon (sluit ‘n ligte middagete in) Sluit ook ‘n sertifikaat en lesingmateriaal in.


Klas assistente : (Aanbieding in Engels)

In hierdie werkswinkel fokus ons op die rol van die klas assistent. Hoe moet sy die onderwyseres bystaan en wat is haar rol tydens leerstasies en roetine periodes.

08h30 tot 09h00 : Aankoms en registrasie

09h00 tot 12h00 : Die rol van die klas assistent (Sophie Breytenbach)

12h00 tot 13h00 : Middagete

13h00 tot 14h30 : Leerstasie idees (Yolandi van den Heever)

14h30 tot 15h30 : Apparaat demonstrasies (Yolandi van den Heever)

Koste : R400/persoon INDIEN DAAR MINSTENS 2 ANDER INSKRYWINGS UIT DIE BOONSTE 2 KATEGORIEË SAAM MET DIE KLAS ASSISTENT IS.

Ons sal jou afslag met die hand bywerk – bespreek solank aanlyn !

R550/persoon indien slegs die klas assistent ingeskryf word. Sluit ‘n sertifikaat en ligte middagete in. Sluit ook lesingmateriaal in.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

Create a website or blog at WordPress.com

Up ↑

%d bloggers like this: