Klei speel is pret

Hierdie wonderlike apparaat koop jy in enige winkel wat koek bak items verkoop. Jy gebruik dit om fondant mee te vorm. Dis goedkoop, maar baie stewig.

Pak nou hierdie plastiese stokkies uit saam met klei. Ek het niks anders saam met die klei uitgepak nie, juis sodat die kinders nie kan terugval op die ou bekende apparaat wat hulle herken nie.

Boonop word hierdie stokkies vasgehou soos ‘n potlood en is dit ‘n heel ander ervaring as ‘n potlood, maar die greep is dieselfde.

Die kinders in my klas wou nie ophou speel met hierdie heerlike fonds nie.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

Create a website or blog at WordPress.com

Up ↑

%d bloggers like this: