Hoe neem ek deel aan Kleuter Kliek?
Kyk ons kort (7 min.) video wat vertel hoe die webblad werk
Welkom by KleuterKliek !
In hierdie video vertel ons jou hoe jy
- by die webblad kan uitkom en waar wat is
- die plasings kan volg
- kan sien watter kategorieë daar is
- sekere onderwerpe se plasings kan groepeer en lees
- vir die betaalde inhoud kan inteken
Leave a Reply