Vir hierdie leerstasie het ons syferkaarte geplak op papierborde. Die kinders het nou wasgoed pennetjies vasgeknyp aan die borde. Knyp eers die aantal pennetjies vas om die borde soos aangedui deur die syferkaart. Knyp nou nog 2 pennetjies vas. Hoeveel is daar nou?

Leave a Reply