Ons lede vra

Hi, ek veteran duidelik nie hoe julle patrone maak en uitbrei nie. My brein soek ‘n ABA if ABBA of ABCABC patroon…waarna kyk julle in patroon maak en uitbrei soos in die reptiele werkie?

Goeie more, dis sommer ‘n baie goeie vraag. Die foto in die werkie is sommer van die internet afgelaai en die oorspronklike mensies het net deurmekaar vorms geplak. Ons voorstel is om patrone en patroon uitbreiding in te oefen terwyl die slang geplak word. Jy is heeltemal in die kol met jou verstaan … driehoek, sirkel, vierkant vierkant, driehoek sirkel vierkant vierkant etc.
Probeer altyd 2 elemente in jou patrone inbring bv kleur en vorm, of vorm en rigting, of rigting en kleur. Ek sal nog so paar patroon pak idees in artikels plaas om dit te illustreer.
Maak dit nou meer sin vir jou?
Groete Yolandi

2 thoughts on “Ons lede vra

Add yours

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

Create a website or blog at WordPress.com

Up ↑

%d bloggers like this: