Ons deurlopende assessering rubrieks is beskikbaar! Dit sluit die volgende dokumente in (wat uitgedruk kan word, maar nie afgelaai of verander kan word nie).

1. Die proses van assessering
2. 2 – 3 jaar assessering – deurlopende kontrolelys vir die jaar
3. 3 – 4 jaar assessering – deurlopende kontrolelys vir die jaar
4. 4 – 6 jaar assessering – deurlopende kontrolelys vir die jaar
Bronne gebruik is KABV (CAPS) en die NCF (National curriculum framework from birth to 4 years). Daar is ook verskeie aanvullende en ekstra bronne gebruik om die rubrieks volledig en omvattend te maak. Hierdie lyste is saamgestel deur Sophie Breytenbach en Yolandi van den Heever.
Hierdie pakket is in Afrikaans en Engels beskikbaar
Koste :
R200. Jy kan soveel uitdrukke maak as wat jou hart begeer!
Betaal vir jou toegang hier :
Daar is 2 opsies. Betaal via Payfast of maak gebruik van ons EFT opsie.
Kliek hier om slegs in een taal (Afrikaans OF Engels) jou pakket aan te koop. Die koste is dan R200.

Kliek hier om beide tale (Afrikaans EN Engels aan te koop. Die koste is dan R300.


Leave a Reply