
In jou klas se ontdekkingsarea word allerhande interessante artikels geplaas vir die kinders om te ontdek. Dit kan basies enige iets wees. Los hierdie items vir ‘n week op die tafel sodat almal ‘n kans kry om die items te ontdek.
Jy kan gerus so ‘n tafel in jou huis aanbring as jou kinders tuis leer. Pak allerhande interessante items uit die huis en tuin op die tafel vir die kinders om te ontdek.
Onthou om nie die tafel so vol te pak dat die kinders nie weet waar om te vat en waar om te los nie.
Leave a Reply