
Pak letters in plastiese bordjies soos op die foto. Onthou om nie te veel klankies in ‘n bakkie te pak nie, Die kind gebruik nou die half sirkels en stokkies om die klankies daarmee te bou. Onthou dat die fokus in hierdie aktiwiteit nie op klank herkenning is nie, maar op vorm herkenning.
Leave a Reply