Felt skakels

Hierdie skakels is gemaak uit felt stroke wat ‘n knoop aan die een kant het en ‘n knoopsgat aan die ander kant. Heg die stroke aan mekaar (fyn motoriese ontwikkeling) en kyk watter vorms gebou kan word met hierdie stroke.

Jy kan ook vooraf vir die kind sê presies hoeveel stroke hy/sy mag gebruik. Nou kan ons tel soos ons aangaan.

Die skakels kan ook soos ‘n ketting aanmekaar geheg word. Hierdie ketting kan ‘n kleur patroon wees of sommer net vir die pret een na die ander aan mekaar geheg word.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

Create a website or blog at WordPress.com

Up ↑

%d bloggers like this: