Pom poms optel

Laat val ‘n paar pom poms op die grond. Die kind kry nou ‘n knyptangetjie of wasgoedpennetjie om die pom poms mee op te tel.

Hierdie eenvoudige aktiwiteit is wonderlike oefening vir voorgrond agtergrond onderskeiding, ons maats se fyn spiere oefen ook. Boonop moet die kind buk met hierdie aktiwiteit wat die midrif spiere versterk.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

Create a website or blog at WordPress.com

Up ↑

%d bloggers like this: