Voorgrond agtergrond

Hierdie oulike plekmatjies het ek aangekoop by PEP, maar jy kan soortgelyke matjies by enige winkel kry wat interessante en helderkleurige huisware verkoop.

Die een matjie knip ek uit en die ander matjie word op die tafel gesit. Kyk nou of jy die oliebolle kan pas by hulle maats. Ons moet kleur, grootte en rigting in gedagte hou. Boonop is daar baie kleure op een plek en moet my ogies sommer hard werk om te onderskei tussen die prentjies en die agtergrond.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

Create a website or blog at WordPress.com

Up ↑

%d bloggers like this: