
Daar is geen beter manier om van posisie te leer as om dit self te ervaar nie! Klim op die tafel, lê nou onder die tafel, gaan staan langs die tafel.
[metaslider id=2449 cssclass=””]
Posisie maak deel uit van lateraliteit. Links, regs, bo, onder, agter en voor. Saam met dit loop midlynkruising. Al hierdie vaardighede is belangrik vir latere lees, skryf en ander aksies wat van beide kante van jou lyfie gebruik maak.
Leave a Reply