Bou ‘n tent

Gebruik ou lakens en tafeldoeke om tente te bou. Vir die ouer maats kan toue en wasgoedpennetjies bygevoeg word..

Sit nou in jou tent en lees saam ‘n boek van jou keuse.

As julle ‘n wit laken gebruik het kan julle met flitse skaduwee poppekas hou.

Ons kan ook meer leer oor tente die wêreld oor. Dink aan ~mense wat kamp ~mense wat in luukse tente bly of vakansie hou ~die Indiane met hulle unieke tente

Wat maak tente ideaal vir mense soos Indiane? Indiane trek agter wild aan en is nomade. ‘n Tent kan maklik saamgetrek word, ‘n huis moet afgebreek en weer gebou word.

Hier is ‘n artikel oor Indiane : http://www.mieliestronk.com/indiane.html
Gaan loer hier na luukse tent vakansie opsies in SA : https://www.getaway.co.za/travel-ideas/destinations-travel-ideas/glorious-tented-camps/
Hoe word tente gemaak? Gaan kyk hier : https://www.youtube.com/watch?v=wUwMEZSWchU

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

Create a website or blog at WordPress.com

Up ↑

%d bloggers like this: