Hierdie uiters gewilde werkswinkel word nie meer fisies aangebied nie, maar wel aanlyn.
Dis ‘n volledige werkswinkel wat 10 SACE punte tel, propvol idees vir jou huis of klas.
Ons maak kinestetiese belewing en konkrete leer maklik verstaanbaar vir ouers en onnies!
Die fokus is op kinders ouderdom 2 jaar tot graad 1.
Wat behels die aanlyn werkswinkel?
- Gratis deel (geen registrasie nodig) : Teorie en agtergrond vir kinestetiese onderrig (+- 20 min)
- R200 : Wiskunde, taalleer en lewensvaardighede aan die hand van kinestetiese onderrig. Assessering, CAPS en leerstasie idees. (+- 2 ure) (Stem ooreen met 2019 se werkswinkel)
- R200 : Leerstasie idees vir jou klas met uitkomste en assesserings. (+- 2 ure) (Stem ooreen met 2019 se werkswinkel)
- R200 : Praktiese demonstrasies met apparaat (+-2 ure) ( Splinternuwe inligting).
Bespreek nou vir individuele modules of al 4 teen slegs R500 hier :
Wil grrag van die handleidings aankoop waar bt ek geldr in en kan jul fit vir my pdf
LikeLike
Middag, Amalea !
Dankie vir jou belangstelling in ons aanlyn werkswinkel.
Die werkswinkel bestaan uit videos en pdf dokumente wat jy kan uitdruk, maar nie aflaai nie, met ‘n aanlyn eksamen aan die einde.
Sodra jy die bestelvorm voltooi het, sal ons vir jou ‘n faktuur stuur met ons bankdetail.
Bestelvorm kan aanlyn voltooi word vanaf jou rekenaar of foon – kliek hier : https://forms.gle/EA5kTNbXYFQBQqm68
Groete
KleuterKliek Admin
LikeLike
Goeie Môre. Sal ek van die inligting kan gebruik om moontlik aanlyn via WhatsApp my leerlinge 4-6jr te kan onderrig? Met die onsekerheid oor of ons langer in afsonderring sal moet wees. Ek sal graag die kursus wil doen, maar soos U weet draai ons almal ons Rande 10x on.
U terugvoer sal waardeer word.
Wees veilig en bly binne.
Groete uit Mokopane
LikeLike
Middag
Ek wil graag weet of julle nog die online kurses aanbied? Ek sal dit baie graag wil doen.
Vriendelike groete
Chantell de Villiers
LikeLike
Hi.
Ek stel graag belang in al 4 modules. Hoe gaan ons te werk?
Groete Eleanor Uys
LikeLike
Word die aanlynkursus nog aangebied?
Groete Antoinette
LikeLike
Ek stel belang asb
LikeLike