[metaslider id=2449 cssclass=””]
Laat die kinders in jou groep in ‘n ry staan. Die voorste maat begin by die syfer 1. Sê dit hardop, die maat wat volgende in die ry is sê nou 2, hardop. Hou so aan totdat almal ‘n syfer gesê het.
Die maat wat voor is beweeg nou na agter in die tou en die maat wat tweede was is nou eerste en begin by 1.
Ons fokus hier is op #getalbegrip #opeenvolging #konsentrasie ontwikkeling.

Leave a Reply