Spring

[metaslider id=2449 cssclass=””]

Ons kinders beweeg te min. Hulle oefen te min. In die ouer grade sien ons dan allerhande uitvalle as gevolg hiervan.

Hier is ‘n pret idee vir ‘n beweging aktiwiteit :

Pak ‘n verskeidenheid kleure deksels uit op die gras. (Jy kan die deksels met spykers vasslaan as jy bang is die kinders gaan daarop gly). Die kind kry nou ‘n kleur en moet spring tussen die deksels en net land op die kleur wat hy/sy gekry het.

Ons gaan moet diepte persepsie oefen, koördinasie, meting, voorgrond agtergrond onderskeiding en kleur herkenning.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

Create a website or blog at WordPress.com

Up ↑

%d bloggers like this: