Pennebord vorms

[metaslider id=2449 cssclass=””]

Die kind kry ‘n pennebord en vorm kaarte. Druk nou pennetjies in die bord om die vorms te toon.

Hierdie aktiwiteit is baie moeilik vir ons maats veral aangesien daar geen aanduiding op die pennebord is waar hulle moet begin en waarheen hulle op pad is nie. Gee aanvanklik baie leiding totdat die kind die aktiwiteit self verder kan doen.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

Create a website or blog at WordPress.com

Up ↑

%d bloggers like this: