Persepsie les 2

[metaslider id=2449 cssclass=””]

Gaan loer ook HIER vir die les 1 in hierdie reeks.

LESTIPE :  Visueel – Ruimtelike orientasie

GROEP  :  Seniors

TEMA  :  Metale

DOELSTELLINGS

  1. Om kleuters se persepsie t.o.v. ruimtelike orientasie te verbeter.
  2. Taalontwikkeling: begripsvorming, woordeskat.
  3. Aandag, konsentrasie en luitervermoë te bevorder.

APPARAAT

3 – 5 verskillende koeldrankproppies in 3 kleure.

1 Houtblokkie per kleuter.

AANBIEDING

Gee ‘n wye verskeidenheid opdragte aan kleuters, bv.

  1. Sit die rooi proppie bo-op houtblok, bokant, onderkant, links langsaan, regs langsaan.
  2. Sit die blou proppie  onderkant rooie, sit die groene langs die bloue, sit nou die rooie langs die groene.
  3. Wys met jou hand vir my watter een is nou in die middel. Watter een is eerste, watter een is laaste.

KLEUTERDEELNAME

  1. Kleuters luister na die opdrag, en pak sy patroon uit.
  2. Ouditiewe geheue, ruimtelike orientasie word bevorder.

2 thoughts on “Persepsie les 2

Add yours

  1. Kan jy Vir my die voorbeelde of idee gee hoe om kinders 2 tot 6 jaar leer sonder werks karte

    Like

  2. Hi! Ek doen nie werkskaarte met my kleuter nie en doen hierdie jaar baie meer praktiese lesse met my gr 3’s. Ons leer deur te speel. Wat presies wil jy aanleer?

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

Create a website or blog at WordPress.com

Up ↑

%d bloggers like this: