
Goeie môre, Randburg ! Dis ons eerste werkswinkel vir die jaar en die eerste aanbieding van Spring Spring slim.
Baie dankie aan Laerskool Jan Celliers vir die pragtige perseel.
Dankie ook aan juffrou Belinda Valkenburg en sekretaresse (Pre-Primêr) Eloïse van der Merwe vir hul gasvryheid, hulp met reëlings en verskaf van verversings.
Geniet dit, dames !
dav dav dav dav dav dav dav
Leave a Reply