[metaslider id=2449 cssclass=””]
Verskaf verskillende hoede aan die kind om uit te probeer. Gebruik ‘n stewige spieël wat nie kan breek en splinter nie sodat die kinders na hulleself in die spieël kan kyk.
- Brandweerhoed
- Hoed met blomme op
- Keps
- Mus
- Pluiskuil
- Hoed met vere in
- Polisie hoed
- Veiligheidshoed
Wil jy graag ons volledige tema bestel? Kliek hier : https://forms.gle/v5kZbW9Lh7a4xbMH9
Leave a Reply