Taal leerstasie

[metaslider id=2449 cssclass=””]

Vir hierdie leerstasie pak ons hout klankies op ‘n tafel.  Pak ook alfabetkaarte op die tafel.  Verbind nou die klankie wat pas by die regte alfabetkaart.

Graad 1 variasie :  Pak woorde op die tafel (in plaas van hout letters) en kort sinne (in plaas van alfabetkaarte).  Verbind die woord met die sin waarin die woord voorkom met hout stokkies.

‘n Nóg meer gevorderde variasie is om die sinne bo uit te pak en sekere woorde uit te laat.  (Tipies die selfstandige naamwoord of werkwoord).  Die kind moet nou uit die onderste woorde kies watter woord intbreek en die stokkies dan pak vanaf die woord onder na die sin waar die woord moet inpas.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

Create a website or blog at WordPress.com

Up ↑

%d bloggers like this: