Die leer

[metaslider id=2449 cssclass=””]

Plaas ‘n leer plat op die grond, sodat die sporte van die leer so lê dat die kind  daaroor kan loop (en tussen die sporte moet trap).  Indien jy nie so leer het nie, kan lyne ook op die vloer getrek word (soos op die foto).

1. Loop vorentoe deur in die openinge te trap.

2. Trap bo op elke sport en beweeg so vorentoe.

3. Trap met jou regtervoet in die opening en jou linkervoet buite die opening (een voet binne en een voet buite).

4. Motiveer die kind om op sy/haar eie manier te beweeg.

Hierdie oefeninge moet herhaal word met die kinders.  Ons fokus is op koördinasie en liggaamsbewustheid.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

Create a website or blog at WordPress.com

Up ↑

%d bloggers like this: