By die huis pakket!

Ons almal is nou by die huis met die Corona Virus wat die rondte doen. Ons wil graag ons idees boekies op spesiale aanbod verskaf vir die volgende 2 weke. (Kry dit nou tot en met 14 April 2020 teen hierdie prys, daarna is dit weer die gewone prys.)

Ons wil graag ons deel doen om vir julle heerlike idees vir tuis te gee. (Hierdie boekies is dieselfde as ons 2019 Black Friday boekies, maar teen ‘n verdere afslag beskikbaar in hierdie moeilike tyd.)

Hierdie pakket sluit die volgende in :

  • ‘n Geletterdheid boekie (fokus op taal ontwikkeling)
  • ‘n Gesyferdheid boekie (fokus op wiskunde ontwikkeling)
  • ‘n Groot motoriese ontwikkeling boekie (fokus op die groot spiere)

Dit alles vir R150!

Hierdie boekies KAN NIE AFGELAAI OF PER EPOS GESTUUR WORD NIE. Jy kry wel aanlyn toegang en kan uitdrukke maak.

Hier onder is ‘n Payfast knoppie. Kliek daarop om jou R150 te betaal. Voeg jou EPOSADRES by as verwysing. Dis met hierdie eposadres wat jy toegang gaan kry tot die boekies.

Buy

6 thoughts on “By die huis pakket!

Add yours

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

Create a website or blog at WordPress.com

Up ↑

%d bloggers like this: