Graad R sonder werkskaarte

Lock Down werkswinkels

Wat behels dit?

Woon die volledige Graad R sonder werkskaarte werkswinkel aanlyn by.

Ons gaan via Zoom aanbied.

  • Sessie 1 : 30 min – agtergrond en teorie (konkrete en kinestetiese onderrig)
  • Sessie 2 : 2 ure – leerstasies vir konkrete en kinestetiese onderrig
  • Sessie 3 : 30 min – Ons antwoord graag al jou vrae!

SACE geregistreerde onnies ontvang 10 CPTD punte na die voltooiing van ‘n aanlyn veelvuldige keuse vraelys.

Almal wat deelneem ontvang ‘n sertifikaat van bywoning.

Wat is die datums?

Kies enige 1 van die volgende datums en tye :

2 April 10h00 – 13h00

9 April 13h00 – 16h00

14 April 09h00 – 12h00

Wat het jy nodig om te kan deelneem?

‘n Selfoon of rekenaar met internet toegang.

Data (omtrent 500MB)

Wat kos dit?

‘n Wonderlike AFSLAG prys vir hierdie LOCK DOWN tydperk van R195.00 vir die hele sessie.

Ons gaan nie meer as 30 persone per sessie toelaat nie, so spring gou!!!

Hoe bespreek en betaal ek?

Kliek op die PayFast knoppie hier onder en betaal via kaart of EFT betaling.

Sodra jou betaling afgehandel is gaan ‘n vorm oopmaak waarop jy die datum waarop jy wil bywoon sowel as jou kontakbesonderhede moet invul.

Ons kontak jou via Whatsapp sodra ons die vorm ontvang het.


function click_f0af109fa2db8980b93d1046ee5858f8( aform_reference ) { var aform = aform_reference; aform[‘amount’].value = Math.round( aform[‘amount’].value*Math.pow( 10,2 ) )/Math.pow( 10,2 ); aform[‘custom_quantity’].value = aform[‘custom_quantity’].value.replace( /^s+|s+$/g,”” ); if( !aform[‘custom_quantity’].value || 0 === aform[‘custom_quantity’].value.length || /^s*$/.test( aform[‘custom_quantity’].value ) ) { alert ( ‘A quantity is required’ ); return false; }aform[‘amount’].value *= parseInt( aform[‘custom_quantity’].value ); }
* Quantity

10 thoughts on “Graad R sonder werkskaarte

Add yours

  1. Yolandi ek wil die 14de April, (3de sessie) doen asb. Wil hoor of ek die kursus se geld (R195) en die 3 boekies (R150) saam kan stuur met EFT betaling. Watter verwysing gebruik ek dan?
    Naomi de Carvalho.

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

Create a website or blog at WordPress.com

Up ↑

%d bloggers like this: