
Ouma Sophie Breytenbach is ‘n welbekende in klein kind onderrig kringe. Haar passie en unieke aanslag verskaf ure se pret aan die kleinspan.
Luister saam na 15 stories voorgelees deur ouma Sophie!
Video’s kan nie afgelaai word nie.
Hierdie bundel is slegs in Afrikaans. Moedig egter jou Engelse (en andertalige) kind aan om steeds hierna te luister. Dis wonderlik vir die bevordering van ‘n nuwe taal bemeester.
Jy kry 6 maande toegang tot die video’s met jou eposadres.
Koste : R35.00 (eenmalig)

Ek wil via eft betaal stuur asb die details
LikeLike