Tel saam

Gebruik ‘n eier houer vir hierdie aktiwiteit. Plak nou syfer kaarte (wat jy sommer maklik self kan maak soos in die foto!) binne in die houertjies.

Die kind moet nou deur die huis beweeg en items soek om die houers mee op te vul om by die regte getal uit te kom.

Ons maats gaan sommer vinnig sien dat daar nie plek is vir 10 karretjies nie, maar wel vir 1 karretjie. Ons leer op die manier van volume.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

Create a website or blog at WordPress.com

Up ↑

%d bloggers like this: