Aanlyn | Videos | Sertifikaat

Wat behels dit?
Woon die volledige Graad R sonder werkskaarte werkswinkel aanlyn by.
Hierdie werkswinkel is beskikbaar op leer.oasisclub.co.za in video formaat.
- Sessie 1 : 30 min – agtergrond en teorie (konkrete en kinestetiese onderrig)
- Sessie 2 : 2 ure – leerstasies vir konkrete en kinestetiese onderrig
- Sessie 3 : 30 min – Nog leerstasies en algemene bespreking van vrae wat tydens die lewendige opname gevra is.
SACE geregistreerde onnies ontvang 10 CPTD punte na die voltooiing van ‘n aanlyn veelvuldige keuse vraelys.
Almal wat deelneem ontvang ‘n sertifikaat van bywoning.
Hierdie werkswinkel is geskik vir ouers, onderwyseresse, assistente en ander belangstellendes in vroeë kinder ontwikkeling.
Wat is die datums?
Jy kan enige tyd hierdie videos kyk en toegang kry tot jou sertifikaat.
Wat het jy nodig om te kan deelneem?
‘n Selfoon of rekenaar met internet toegang.
Data (omtrent 500MB)
Wat kos dit?
‘n Wonderlike AFSLAG prys vir hierdie LOCK DOWN tydperk van R135.00 vir die hele sessie.
Hoe bespreek en betaal ek?
Kliek op die blok hieronder om na ons winkel toe te gaan.
Ek het betaal vir jul graag r sonder werkkaarte werkswinkel. Ek is ‘n graad R onderwyseres en het ‘n kleintjie dood aan werkskaarte vir die mensies. Wil myself graag verbeter om my gr R’e beter te kan help. Baie dankie.
LikeLike
Hi, Ek wil graag die werkswinkel doen. As ek jou betaal, wanneer mens wat ek begin en kry ek bewys dat ek dit voltooi het ?
LikeLike
Ek het my betaling vir die aanlyn werkswinkel gedoen en afgehandel, maar geen registrasievorm nog ontvang nie.
Dankie
LikeLike