Leerstasies in jou klas of by die huis.
Moenie die geleentheid mis om hierdie seminaar by te woon nie!
Wat is die onderwerp ?
- Hoe werk leerstasies?
- Wat is leerstasies?
- Watter leerstasies of leerareas moet daar in my klas wees?
- Hoe kan ek dit by die huis toepas?
- Wat is die doel van leerstasies?
- Ons gaan saam beplan aan leerstasies en hope voorbeelde van hierdie leerstasies gee.
Wie is ons sprekers?
Yolandi van den Heever – skepper en eienaar van Graad R sonder werkskaarte
Sophie Breytenbach – klein kinder onderrig kenner
Wie sal by hierdie aanbieding aanklank vind?
Ouers, onderwysers sowel as assistente. Ons wil veral ouers aanmoedig om by te woon!
Die koste, tyd en medium van aanbieding
Hierdie seminaar was lewendig aangebied in 2020 en is opgeneem, sodat jy enige tyd self kan bywoon.
Die seminaar sal jou so twee ure neem om deur te werk.
Koste : R90/persoon
Medium van aanbieding : Die aanbieding is ‘n kombinasie van videos en uitdrukbare materiaal (waar van toepassing).
Daar is gewoonlik ook ‘n ekstra video waar ons vrae antwoord van mense wat die lewendige seminaar bygewoon het.
Jy is dus ook welkom om, nadat jy die seminaar bygewoon het, per Whatsapp vir ons jou vrae aan te stuur vir ons om te antwoord waar ons kan.
Wat het jy nodig? : ‘n Selfoon of rekenaar met internet toegang (600Mb data min of meer)
Onderwysers kry CPTD punte en ouers leer belangrike beginsels. So maak ons saam die span van kind, ouer en onderwyser sterk!

Wil jy eers kyk watter ander seminare ons beskikbaar het voor jy besluit?
Hier is ons volledige reeks seminare:
- Seminaar 1 (assessering, kreatiwiteit, klaskamer-kameras) – meer detail oor inhoud hier
- Seminaar 2 (leerstasies) – meer detail oor inhoud hier
- Seminaar 3 (jou dagprogram) – meer detail oor inhoud hier
- Seminaar 4 (raad met die kontrakte in jou skool) – meer detail oor inhoud hier
- Seminaar 5 (hoe om jou skool en personeel te beskerm) – meer detail oor inhoud hier
- Seminaar 7 (die pad na geletterdheid) – meer detail oor inhoud hier
- Seminaar 8 (perseptuele ontwikkeling tydens Covid-19) – meer detail oor die inhoud hier
As jy 4 of meer seminare gelyktydig voor bespreek en betaal, is daar R10.00 afslag per seminaar.
As jy al 8 seminare bywoon, is daar R15.00 afslag per seminaar.
Skryf jou skool se personeel in vir groepsafslag – kontak ons by admin@oasisclub.co.za
Is jy gereed om in te skryf?
Om jou plek te bespreek en te betaal, kliek HIER
Hi Yolandi. Ek het kursus 1 geluister op video. Dis pas
my beter as met Zoom. Ek wil graag vir die volgende 4 kursusse ook betaal. Gaan ek dit ook op video kan kry?
Groete Marlize
LikeLike
Yolandi,ek stel in hierdie kursus ook belang.Sal môre weer ingaan en betaal.
Esther Pool
LikeLike
Kan ek die 1e seminaar kyk as ek dt gemis ht maar graag nou vr al 5 wil betaal?
LikeLike
so.dis R400 dan stuur jul.als deur epos
LikeLike
All die sessions in Afrilaans or will there also be English?
LikeLike