Kleuter seminaar 3

Jou dagprogram in ‘n neutedop.

Moenie die geleentheid mis om hierdie seminaar by te woon nie!

Wat is die onderwerp ?

  • Hoe werk ek ‘n dagprogram uit?
  • Hoe werk roetine periodes?
  • Hoe lank moet my tema wees?
  • Verskil die dagprogram vir verskillende ouderdomme?
  • Hoe lank is vryspel?
  • Wat behels buitespel alles?

Ons gaan ‘n hele dagprogram verskaf en jou help om te beplan aan jou eie!

Wie is ons sprekers?

Yolandi van den Heever – skepper en eienaar van Graad R sonder werkskaarte

Sophie Breytenbach – klein kinder onderrig kenner

Wie sal by hierdie aanbieding aanklank vind?

Ouers, onderwysers sowel as assistente. Ons wil veral ouers aanmoedig om by te woon!

Die koste, tyd en medium van aanbieding

Hierdie seminaar was lewendig aangebied in 2020 en is opgeneem, sodat jy enige tyd self kan bywoon.

Die seminaar sal jou so twee ure neem om deur te werk.

Koste : R90/persoon

Medium van aanbieding : Die aanbieding is ‘n kombinasie van videos en uitdrukbare materiaal (waar van toepassing).

Daar is gewoonlik ook ‘n ekstra video waar ons vrae antwoord van mense wat die lewendige seminaar bygewoon het.

Jy is dus ook welkom om, nadat jy die seminaar bygewoon het, per Whatsapp vir ons jou vrae aan te stuur vir ons om te antwoord waar ons kan.

Onderwysers kry CPTD punte en ouers leer belangrike beginsels. So maak ons saam die span van kind, ouer en onderwyser sterk!

SACE logo.
Ons is ‘n goedgekeurde SACE verskaffer (reg. nr. PR 13486). Ons werkswinkels en seminare tel dus vir jou CPTD punte.

Wil jy eers kyk watter ander seminare ons beskikbaar het voor jy besluit?

Hier is ons volledige reeks seminare:

  • Seminaar 1 (assessering, kreatiwiteit, klaskamer-kameras) – meer detail oor inhoud hier
  • Seminaar 2 (leerstasies) – meer detail oor inhoud hier
  • Seminaar 3 (jou dagprogram) – meer detail oor inhoud hier
  • Seminaar 4 (raad met die kontrakte in jou skool) – meer detail oor inhoud hier​​
  • Seminaar 5 (hoe om jou skool en personeel te beskerm) – meer detail oor inhoud hier​​
  • Seminaar 6 (beweging) – meer detail oor inhoud hier
  • Seminaar 7 (die pad na geletterdheid) – meer detail oor inhoud hier​
  • Seminaar 8 (perseptuele ontwikkeling tydens Covid-19) – meer detail oor die inhoud hier
As jy 4 of meer seminare gelyktydig voor bespreek en betaal, is daar R10.00 afslag per seminaar.
As jy al 8 seminare bywoon, is daar R15.00 afslag per seminaar.
Skryf jou skool se personeel in vir groepsafslag – kontak ons by admin@oasisclub.co.za

Is jy gereed om in te skryf?

Om jou plek te bespreek en te betaal, kliek HIER

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

Create a website or blog at WordPress.com

Up ↑

%d bloggers like this: