Ons kry gereeld vrae van ouers af. Vanoggend het iemand gevra : Dis asof ons kinders(1 en 5) verwag dat ek hulle die heeltyd besig hou al kan hulle hulself met tye self kreatief besig hou. Ek sukkel steeds dat ons 5 jarige luister tydens aktiwiteite. Hy doen baie meer sy eie ding, soos hy goeddunk en lekker kry as ek bv. vir hom vra om iets te ryg. Andere kere luister hy die eerste keer en danksy lekkergoedpapiertjies (waarvan hulle baie min kry) weet ek daar is niks fout met sy ore nie.
Ek probeer algemene raad gee. Gaan kyk hier : (Los asb jou eie raad in die kommentaar!!!)
Leave a Reply