Graad R sonder werkskaarte boekie

Ons leer as ons beweeg!

Hierdie boekie is propvol fotos om jou te bemagting om met konkrete en kinestetiese aktiwiteite jou kinders by die skool of by die huis te leer.

Die fokus is op ouderdomme 2 tot 7 jaar.

Die boekie bestaan uit ‘n gedeelte met fotos (waar jy jou eie beskrywings kan byvoeg) sowel as aparte teks waar ons die beskrywings van aktiwiteite geplaas het sowel as die uitkomste wat daarmee saamgaan.

Teen R60 is hierdie boekie ‘n ongelooflike winskoop!

LET WEL !!! Hierdie boekie is slegs beskikbaar op ons aanlyn portaal leer.oasisclub.co.za en kan net uitgedruk word. Die boekie kan nie afgelaai word nie. Jy kan egter onbeperkte uitdrukke maak.

Daar is altesaam 23 bladsye met fotos in die boekie.

Kliek op die PayFast skakel hieronder om jou kopie te betaal.

Pay

One thought on “Graad R sonder werkskaarte boekie

Add yours

  1. Ek het R60 betaal vir die boekie,maar weet
    nie waar om in te gaan om dit te kan druk nie.

    Kan jul my asb help?

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

Create a website or blog at WordPress.com

Up ↑

%d bloggers like this: