Kleuter seminaar 1 – 5

Ons het altesaam 5 Kleuter Seminare om van te kies.

Moenie die geleentheid mis om hierdie seminaar by te woon nie!

Waaroor handel elke seminaar kortliks?

Na elke seminaar se opsomming is ‘n skakel na die volledige artikel.

  • Seminaar 1 : Assessering, kreatiwiteit, kameras en privaatheid in die klas. KLIEK HIER
  • Seminaar 2 : Leerstasies in jou klas en by die huis. KLIEK HIER
  • Seminaar 3 : Jou dagbeplanning en dagprogram in die klas en by die huis. KLIEK HIER
  • Seminaar 4 : Inleiding tot kontrakreg (vir kleuterskool hoofde en eienaars) KLIEK HIER
  • Seminaar 5 : Hoe beskerm ek my skool, my personeel en die kinders teen onnodige litigasie. KLIEK HIER (skakel nog uitstaande)

Wie is ons sprekers?

Anisje van Kaam-Oberholster – prokureur in privaat praktyk

Sophie Breytenbach – klein kinder onderrig spesialis met 40 jaar ervaring

Yolandi van den Heever – strigter en aanbieder van Graad R sonder werkskaarte

Die koste, tyd en medium van aanbieding

Datum en tyd : Kry toegang tot die aanlyn seminaar en kyk die videos enige tyd. Vrae word na die tyd via whatsapp gesuur aan die aanbieders waar ‘n video opgeneem word om al die unieke vrae te antwoord.

Koste : R90/persoon/ seminaar OF R400 vir al 5

Medium van aanbieding : Die aanbieding gaan ‘n kombinasie van videos en via Zoom aangebied word. Ongelukkig gebruik al hoe meer mense Zoom en die gehalte tydens video-konferensies is nie konsekwent nie. Verder is mense se internet nie noodwendig tydens die aanbieding genoeg/sterk/beskikbaar nie. Daarom, indien die tyd jou nie pas nie OF jy ongemaklik is met Zoom sal die volledige sessie na afloop van die dag aanlyn beskikbaar is.

Wat het jy nodig? : ‘n Selfoon of rekenaar met internet toegang (600Mb data min of meer)

Wil jy inskryf?

Hieronder is ‘n PayFast knoppie vir kaart betalings sowel as direkte EFT betalings.

Sodra die betaling ontvang is, word jy outomaties begelei na ‘n vorm om jou details te gee vir die inskrywing.


As jy vir 1,2,3 of 4 seminare bespreek, betaal jou R90.00 per seminaar met die knoppie hier onder


As jy vir al 5 seminare bespreek, betaal jou R400.00 met die knoppie hier onder (daar is afslag van R50 indien al 5 bygewoon word)

One thought on “Kleuter seminaar 1 – 5

Add yours

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

Create a website or blog at WordPress.com

Up ↑

%d bloggers like this: