Whatsapp idees

Ontvang weeklikse idees via Whatsapp!!!

Hoe werk dit?

Ons het ‘n groep vir juffrouens en ‘n groep vir mammas. Elke week word ten minste 5 idees geplaas (via whatsapp) om die week in jou klas of by jou huis te gebruik.

Idees is geskik vir kinders vanaf 2 jaar tot graad 1. Jy sal dit maklik kan aanpas vir die graad 2 en 3 kind ook.

Idees fokus op kinestetiese en konkrete leer EN bevorder kreatiewe denke.

Daar word ook gereeld ekstra leiding gegee en inligting om in jou klas of by die huis te kan gebruik.

Wat kos dit?

Daar is 3 opsies :

R250 eenmalig gee jou 12 maande toegang

R150 eenmalig gee jou 6 maande toegang

R40 eenmalig gee jou 30 dae toegang

Hoe betaal ek?


Wil jy jaarliks vooruit betaal? Kliek op die betaalskakel hier onder.

Pay

Wil jy vir 6 maande vooruit betaal? Kliek op die betaalskakel hier onder.

Pay

Wil jy vir slegs 1 maand se toegang betaal? Kliek op die betaalskakel hier onder.

Pay

4 thoughts on “Whatsapp idees

Add yours

  1. ek sal graag wil deel in die WhatsApp idees

    ek sal graag per eft wil betaal vir die jaar ek ontvang reeds die inligting via epos Graad R sonder werkskaarte

    groete Hanlie Nel

    Like

  2. Hallo.
    Ek sal graag van jou whatsApp groep wil gebruik maak. Dek dit dan al die ouderdome?
    Groete Eleanor

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

Create a website or blog at WordPress.com

Up ↑

%d bloggers like this: