Hierdie pakket is ook beskikbaar in Engels!
In hierdie pakket kan jy ons alfabet pakket aankoop. Die koste beloop R40/pakket.
Hierdie pakket kan nie gestoor word op jou rekenaar nie, maar kan uitgedruk word. Daar is nie ‘n beperking op die aantal uitdrukke nie.
Hier is die eerste bladsy van elkeen van die alfabet stelle wat ingesluit word by hierdie pakket :

Kry toegang tot ons alfabet kaarte deur jou betaling hier te doen (na betaling maak ‘n vorm outomaties oop, waar jy die taal van jou keuse kan aandui).

More, ek wil graag die alfabet kaarte en 1 maand se subskripsie betaal, maar sukkel om die betaling per julle webtuiste te doen. Is daar miskien ñ alternatiewe manier van betaling asb?
Dankie,
Melanie
LikeLike
Hi ek sal daar van hou om deel te vorm
LikeLike
What prices are for a set?
LikeLike
Morning, Alta !
R40.00 per set.
LikeLike
Wil graag alphabet kaarte bekom
Wil dit firek eft
LikeLike