Posisie

Gebruik alledaagse objekte om posisie mee te oefen. Gee vir die kind duidelike aanwysings :

  • Sit die padda binne-in die blou emmer.
  • Haal die padda uit die blou emmer, draai nou die emmer op sy kop en sit die padda bo-op die blou emmer neer.
  • Tel die padda af van die blou emmer af en sit die padda langsaan neer. Kom ons kyk of jy die padda regs van die emmer kan neersit.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

Create a website or blog at WordPress.com

Up ↑

%d bloggers like this: