Hoe kies ek ‘n boek vir storietyd?

  • Kies boeke met duidelike prente.
  • Stories moet hoofsaaklik bekende woorde bevat met ‘n paar nuwe woorde.  As die nuwe woorde té veel raak kan die draad van die storie verlore raak.  Nuwe woorde is egter ook geskik om taal en woordeskat uit te brei.
  • Die boek moenie te lank wees nie.  
  • Kies boeke oor onderwerpe waarin die kinders gaan belangstel.
  • Vermy té abstrakte onderwerpe.  Bv.  die onderwerp “belangrikheid van vriendskap” is baie abstrak teenoor “bollie beer maak ‘n nuwe maatjie”.

Watter wenke en raad kan jy byvoeg? Los jou kommentaar hier onder.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

Create a website or blog at WordPress.com

Up ↑

%d bloggers like this: