
Ongekleurde blokke met allerlei vorms en verskillende groottes is fantasiese konstruksie aktiwiteite vir ons kinders. Ons fokus op probleem oplossing, 3D vorm herkenning, wiskunde en taal! Het jy regtig meer redes as dit nodig om die blokke uit die kas te gaan grawe?
Moedig jou kind aan om met blokke te bou. In hierdie leeraktiwiteit het ons karretjies saam met die blokke gegee en ewe skielik het die speletjie gegroei tot paaie bou, parkeerplek en geboue!
Leave a Reply