Ons het oulike paskaarte wat jy kan uitdruk vir lego/duplo spel. Die fokus in hierdie aktiwiteite is :
- Fyn motoriese ontwikkeling
- Kleur herkenning
- Gesyferdheid (Wiskunde)
- Logiese denke
- 3D vorms
- Patroon herkenning en uitbreiding
Die pakket is so geteken dat enige blokke ingespan kan word en nie net legos nie.
Hier is lusmaker fotos van die pakket (let wel : die pakket kan slegs uitgedruk word en nie aangestuur of afgelaai word nie).
Die pakket bestaan altesaam uit 18 kaarte wat begin by maklik en al moeiliker raak.
Koste beloop R20. (Maak soveel uitdrukke as wat jy benodig).
Betaal vir jou toegang hier :

Leave a Reply