Vroetel vingers

Gekleurde droë rys is ‘n sensoriese ervaring waaroor ons maats mal is! Selfs die maats wat gril vir allerhande vuil en nat goed, kan die rys aandurf.

In hierdie leerstasie het ons ‘n sponsrubber syfer legkaart se syfers binne in die rys gesit. Die kind kry nou kans om die syfers uit die rys te vis en in die regte spons rubber gaatjies te druk.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

Create a website or blog at WordPress.com

Up ↑

%d bloggers like this: